Posts

Showing posts from May, 2019

‘Os het Klippies Van Die Grond opgetel saam’t Carlo Daniels by die Artscape Theatre gisteraand!

Image
Soos ‘os gisteraand gese’t, dis ongelooflik wat ‘n akteur kan doen met net 50 minute! Aangesien dat dit net die tweede keur wat ‘os Carlo Daniels op die verhoog gesien’t (die eerste keur was Blood Brothers by die Fugard Theatre in 2014!), hierrie one-man show was die perfekte geleentheid vir Cultsha Kennis beter vir hom te leer ken.     Carlo se performance het baie verskillende karakters vir ‘os bekendgestel: Chadwin Klip (bynaam Klippie) wat op verhoor is vir die moord van sy vriend Rooiste; Maggie Booysen, ‘n joernalis van etv news wat die moord verhoor geondersoek’t (Carlo was op sy tone die hele tyd want die joernalis dra net stilletos!); en Boeta Ballie , ‘n vrugteverkope sonder tanne met ‘n slap in sy voet, en wat sy ervaring van Klippie gegee’t vir die news broadcast. Die karakters het sommige tuie gebots ; daar was ‘n brilliante scene waar Klippie vir die joernalis ge’choke’t – ‘n waarlike demonstrasie van die talent van Carlo Daniels!   Albei het allie charak